Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Stinkie, los uit!
Arts and culture

Stinkie, los uit!

Saturday, October 3, 2026 · 10:00 AMPaul Roos-teater · Stellenbosch

Description

Met Sjaka S. Septembir Stinkie, los uit! is ’n lewendige visuele komedie. Met fisieke humor, absurde situasies en speelse interaksie neem Stinkie jong gehore op ’n prettige avontuur waar alles skeef loop. Hierdie Fiësta-benoemde nar skep ’n wêreld van verbeelding, chaos en groot pret. Ideaal vir gesinne, skole en enigeen wat saam wil lag. Dis slim, snaaks en vol verrassings – ’n ervaring wat kinders geniet en grootmense nie gou sal vergeet nie. Vervaardiger Skebenga-produksiesRegisseur en skrywer Sjaka S. SeptembirOntwerp Isabelle Grobler