Volkies & Vriende Fees 2026
Friday, October 30, 2026 · 3:00 PMHoër Volkskool Heidelberg, Sportvelde
Tickets from
ZAR 50
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
- 15:00 - 17:00 Lekker FM - DJ musiek & regstreekse uitsendingFollow
- 17:00 - 18:00 Boere-orkesFollow
- 18:00 - 19:00 Juan BoucherFollow
- 19:00 - 20:30 Toks & Tjops Live TalkshowFollow
- 20:30 - 21:00 Arno JordaanFollow
- 21:00 - 22:00 Die Heuwels FantastiesFollow
- 22:00 - 23:00 Boere-orkesFollow
- 23:00 - 00:00 Lekker FMFollow
Description
Read more
Op Vrydag, 30 Oktober 2026 vind ons heel eerste Volkies & Vriende Fees plaas! Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, sport, kuier en vermaak vir die hele gesin! Volkies & Vriende Festival bring van Suid-Afrika se top kunstenaars bymekaar, saam met die gewilde “Toks en Tjops”-sportgeselsprogram, heerlike volksmusiek en hope vermaak. Dit is meer as nèt 'n musiekfees - dis ons mense, ons taal, ons kultuur, ons fees! Of jy nou kom vir die musiek, sport, familiepret of bloot ’n lekker dag saam met vriende — hierdie is ’n fees wat jy nie wil misloop nie! Volkies & Vriende Festival – waar musiek, sport en vriende bymekaarkom!
Where
Hoër Volkskool Heidelberg, Sportvelde1 Jacob Straat, Heidelberg, Gauteng
See all events at this venue