Hoërskool Garsfontein Kultuurgala 2026
Thursday, October 15, 2026 · 6:30 PMAfriForum Teater · Pretoria
Tickets from
ZAR 120
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
’n Skouspelagtige viering van talent, kreatiwiteit en kultuur! Beleef ’n aand waar musiek, sang, dans en drama saamkom en die room van ons skool se talent die verhoog betree. Kom ervaar die passie, energie en kreatiwiteit van ons leerders – ’n ware viering van die kunste! Neem kennis: 18:30 vir 19:00
Where
AfriForum TeaterGreenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria
See all events at this venue