Skip to content
360expPublic beta
Log in
My Boetie se Sussie se Ou

My Boetie se Sussie se Ou

AfriForum Teater, Pretoria3 dates

As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou lei John steeds ’n perfekte dubbellewe. Sy twee gesinne woon in verskillende dele van Londen, is dolgelukkig en, gelukkig vir John, salig onbewus van mekaar! Dis nou totdat Vicky, sy dogter by Mary, en Gavin, sy seun by Barbara, mekaar op die internet ontmoet. Hulle ontdek…