Laerskool Mooirivier - Hoeka van Toeka tot nou!
NWU Sanlam Auditorium (2018 NEW), Potchefstroom2 dates
Laerskool Mooirivier bied aan "Hoeka van Toeka tot Nou!"Verskillende dekades. Een taal, Een ritme. Ons musiek. Kom geniet die Tokkies Senior revue saam met ons!Indien u 'n rolstoelsitplek benodig, kontak asb Laerskool Mooirivier. Slegs beskikbaar vir gestremde persone.