Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Arts and culture

Aletta Francina de Kock: Jussie Sussie. Saterdag, 28 November 2026 - Aand Show by Centrestage at Baywest

Saturday, November 28, 2026 · 7:30 PMCentrestage @ Baywest · Gqeberha

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Line-up

Description

Read more

Aletta Francina de Kock: Jussie Sussie
Julle het gevra. Julle het gesoebat. Nou's sy terug! Aletta Francina de Kock is terug in Gqeberha met haar treffervertoning Jussie Sussie – hierdie keer terug op versoek nadat haar vorige besoek aan Centrestage gehore laat skaterlag het.Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enige iets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings, absurde observasies en die chaos van die lewe.Moenie hierdie kans mis om een van Suid-Afrika se varsste komedietalente weer op die Centrestage-verhoog te beleef nie!
Geen onder 16's – TaalAfrikaansGenre: Stand-up Comedy
Saterdag, 28 November 2026 – 19:30 (Deure open 18:00)(Sondag, 29 November 2026 – 14:00 (Deure open 12:30))Centrestage@BaywestBring jou eie kos (geen drankies); Kontantkroeg beskikbaar.Kaartjies: R200 via Quicket of Wendy (083 2255 401)Blokbesprekings & Navrae: Kontak Wendy

Additional insights

AI generated

Automatic suggestions kept separate from the organizer's official information.

Aletta Francina de Kock is terug in Gqeberha met haar Afrikaanse stand-up komedievertoning Jussie Sussie by Centrestage@Baywest. Saterdag, 28 November 2026 om 19:30 (deure open 18:00); ook Sondag, 29 November 2026 om 14:00. Geen onder 16's. Bring jou eie kos (geen drankies); kontantkroeg beskikbaar. Kaartjies R200 via Quicket of Wendy.

ComedyPerforming arts

Via quicket.co.za