Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
JBAY ROCKS WHITE PARTY presents Francois van Coke,  Early B en ???????
Festivals

JBAY ROCKS WHITE PARTY presents Francois van Coke, Early B en ???????

Thursday, December 31, 2026 · 8:00 PMJolly Dolphin

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Ticket sales are currently unavailable.

Line-up

Description

Read more

Ons is besig met GROOT planne en hierdie jaar is die begin van iets rerig amazing! Julie sien reg, dis 3 van die beste kunstenaars in die land. Wat meer kan n mens dan vra as jy Francois van Coke met Die Gevaar, en Early B het? Wel hierdie jaar gaan die 3de Kunstenaar n surprise wees. Julle gaan die kunstenaar kies! :) 3 Kunstenaars op een aand! Dis net die beste vir julle op Nuwejaar :) Dagdrome tot Toe Vind Ek Jou tot Aande en dan is daar K......., O............B..........., met Skud Jou Biscuit, Potte en Madoda Dis net 9 songs. Ons gaan moet Bid vir Pouse!! :) In 2025 was die show heeltemal uitverkoop! Spring want die kaartjies gaan almal vinnig vlieg! Please dont mis out! Dit gaan Festival vibes wees! Tema: Hierdie jaar se Nuwe Jaars tema is weer WHITE PARTY! Dit was amazing geween laas jaar. amper Alma her wit aangetrek! :) Event Details Doors Open - 8pm Resident DJ - 8pm - 9pm ??????? - 9pm Early B - 10pm Francois van Coke en Die Gevaar - 11pm Resident DJ - 12am - 2am Onder 18's Geen onder 18's word vir hierdie show toegelaat nie.

Where

Jolly Dolphin

30 Diaz Road Jeffreys bay

See all events at this venue