Music
Heroldsbaai Stranddiens: Sokkie - 27 Nov
Friday, November 27, 2026 · 6:30 PM4th Street & Meyer Street · George
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Kom sokkie, kuier & geniet 'n heerlike aand van musiek en vriende by Heroldsbaai Stranddiens se sokkieFondse is ten bate van Heroldsbaai Stranddiens uitreik
Datum: 27 NovemberTyd: 18:30-21:30Plek: George-Bergsig gemeenteOuderdom: Gr 8-12
Daar sal 'n snoepie beskikbaar wees; geen eie eet- of drinkgoed nie.
Kontak gerus vir Maritza Human: 074 969 4046