JBAY ROCKS presents Appel
Monday, December 28, 2026 · 6:00 PMJolly Dolphin
Tickets from
ZAR 300
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
Van "Klomp Keer Lekker" tot "Wille Ding" tot nou die nuutste enkelsnit "Wie is Allice". Die nuwe liedjie is lekker vir saam sing by die braaivleis vuur, Lekker as jullie social, lekker saam met vriende! Ons is reg vir n groot skoffel op die meel vloer. Laas jaar se show was weereens, stamp vol. Hierdie show gaan net so spesiaal wees. Maak seker jullie kry gulle kaartjies. As dit uitverkoop is, is hy uitverkoop! Konsert Informasie: Deure Oop: 7nm Resident DJ: 7nm - 8nm Appel: 8nm - 9nm Resident DJ: 9nm - 12vm Onder 18's: Hierdie show is n familie konsert en dit beteken dat onder-18's welkom is, maar slegs as met ouerlike toesig. Dit beteken ma en/of pa. Webtuiste : jbayrocks.co.za