Kampdorp
Friday, November 27, 2026 · 12:00 PMMatriekbaai Kampdorp
Tickets from
ZAR 7,000
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Hello Almal, Welkom by Matriekbaai se Kampdorp 2026 Akkommodasie Die Kampdorp is in Hartenbos, binne die ATKV Kampterrein – Blok F Elke Kampdorp-kaartjie is ’n tent vir 2 mense (Een persoon kan daar bly maar die koste bly dieselfde) Die Kampdorp is ’n afgebakende area binne kampterrein (Blok F) met eie sekuriteit Daar is ook ’n chill- en eetarea onder ’n tent binne Kampdorp Kos (Kos nie ingesluit nie, maar beskikbaar binne kampdorp) Kampdorp se eie Snoepwinkel en kafee Snacks, koeldranke en lekker Ma se kos Braai-area beskikbaar Braai- en eetgoed kan gehuur of gekoop word Badkamers Badkamers is in Blok F, die naaste aan die Kampdorp. Ligging Ongeveer 200 m van die strand af 6,5 km vanaf Diaz 150 m van Amfihart af Kampdorp is sowat 600 m van die Seefront Winkelsentrum af, ongeveer 9 minute se stap. Vervoer Matriekbaai het ’n bekostigbare bussie-diens Bussies ry tussen al die Matriekbaai-areas ’n Optel- en aflaaipunt sal net buite Blok F wees Algemeen: Slegs 18 tot 22 (Streng ID) jariges gedurende die tydperk word toegelaat Kampdorp Kaartjies word slegs deur Matriekbaai verkoop en nie ATKV nie Jy moet ń Matriekbaai weekkaartjie hê om by Kampdorp te kan bly (Inligting sal later aangevra word) Daar sal ń deposito gehou word vir breekware (Email sal uitgestuur word oor die inligting) ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Volle terugbetaling van jou Kampdorp kaartjie is beskikbaar tot en met 31 Julie 2026 . Na hierdie datum is geen terugbetaling moontlik nie. (Terugbetaling sluit nie aanlynfooie by nie) Vrywaringsvorms en huisreëls: Alle vrywaringsvorms en huisreëls sal ná 31 Julie 2026 aan gaste gestuur word om te teken. ’n Terugbetaalbare deposito van R3 000.00 per kaartjie is betaalbaar voor einde van Augustus 2026. Die deposito sal binne 10 dae ná die event terugbetaal word, as daar geen skade was nie.
Where
Matriekbaai KampdorpATKV Hartenbos Blok F kampterrein, 199 Paardekraal St, Hartenbos (Mossel Bay)
See all events at this venue