Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Festivals

AmfiHart'25 - Hartenbos ATKV Oord (5 & 6 Dec) (Copy)

Friday, December 4, 2026 · 12:00 PMATKV Hartenbos Amphitheatre

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Line-up

Description

Read more

Welkom by die 2025 AMFIHART fees in Hartenbos (Mosselbaai) by die Amfiteater! Everyone is welcome to attend. Is jul reg vir die GROOTSTE Desember nog?! 'N lys van die BESTE kunstenaars verskyn die jaar op ons verhoog oor 5 en 6 Desember'24. "Funfair", Kosstalletjies, mark uitstallers en GROOT pret! Kunstenaars: NB! Neem asseblief kennis dat die laaste 2 kunstenaars wat Vrydag-aand optree, moontlik sterk taal gaan gebruik wat ongepas is vir kinders. Dag 1 - Vrydag 5 Desember: Jack Parow, Van PLetzen, Will Linley, Zaan Sonnekus, Robbie Wessels, Ben Rodrigues, Die Piesangskille, Wilma van Heerden en Anzelle. Dag 2 - Saterdag 6 Desember: Die Heuwels Fantasties, Spoegwolf, Francois Van Coke, Matthew Mole, Snotkop, Brendan Peyper, Blackbyrd, Loufi en Eloff. Aanbieder - Leandie Du Randt --------------------------------------------- Drank word slegs vir 18+ bedien. Geen eie drank of "cooler bokse" nie. ------------------------------------------------------- CANCELLATION POLICY FOR “AmfiHart” ------------------------------------------------------- Full refund up to 1 month prior of event. (Not including online fees) “Pay back” policy for attendees cancellations: (Cancellations does not include online admin fee)

Additional insights

AI generated

Automatic suggestions kept separate from the organizer's official information.

Die 2025 AmfiHart-fees by die Amfiteater in Hartenbos (Mosselbaai) op 5 en 6 Desember. Kunstenaars sluit in Jack Parow, Van PLetzen, Robbie Wessels, Die Heuwels Fantasties, Spoegwolf, Francois Van Coke, Matthew Mole en Snotkop. Daar is 'n funfair, kosstalletjies en markuitstallers. Aanbieder: Leandie Du Randt. Die laaste 2 kunstenaars op Vrydagaand gebruik moontlik sterk taal wat ongepas is vir kinders. Drank word slegs aan 18+ bedien en eie drank of cooler bokse word nie toegelaat nie.

FestivalsMusicConcertsFood and drink

Via howler.co.za