Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Arts and culture

HOORT met Stephanie Baartman | Die Centurion Teater

Saturday, November 28, 2026 · 3:00 PMDie Centurion Teater · Centurion

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

HOORT met Stephanie Baartman
Terug op populêre aanvraag
‘n Semi-outobiografiese kabaret wat jou sal laat lag, huil en met nuwe oë na jou eie storie sal laat kyk. Dit vertel die storie van Stephanie, die dogter van twee pastore, wat haar plek in die wêreld probeer vind te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis. Met humor, patos en ‘n lewendige mengsel van koortjies, ghoema, jazz en oorspronklike Afrikaanse komposisies kom sy tot die besef: Om in te pas is een ding, maar om te behoort is iets heeltemal anders.
HOORT het in 2025 die Stellenbosch Woordfees Woordtrofee vir Uitsonderlike bydrae tot kontemporêre musiek: Klein groepe ontvang.
MET Stephanie Baartman & Coenraad RallTEKS Stephanie Baartman & Johann SlabbertREGISSEUR Elzabé ZietsmanMUSIEKREGISSEUR Janine NeethlingPIANIS Coenraad RallSAMESTELLER Johann SlabbertVERVAARDIGER Drama Drama

Via quicket.co.za