Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Performing arts

Die Wildtuin & Ek | Francois Boyce #HoezitSamelewing

Friday, February 26, 2027 · 7:00 PMPlek Van Hoop | AGS Krugersdorp-Noordkampus · Krugersdorp

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

Die Suid-Afrikaanse komediant, sanger en motiveringspreker Francois Boyce bring sy unieke kombinasie van humor, musiek en inspirerende boodskappe na die verhoog in dié familie vriendelike vertoning: Die Wildtuin & Ek!
Hierdie wêreld waarin ons leef is 'n WILDTUIN en daar is 'n paar wilde goedjies daar buite. Daarom is dit nodig dat ons soms bietjie bymekaar kom en lekker gesels oor hierdie wilde goed sodat ons kan weet WAT ons moet doen as ons van hierdie wilde goed in die samelewing raakloop...van ons is dalk getroud met hulle....ander het nou weer geboorte geggee aan hulle, maar nie te min - ons is deel van dié storie.
Of jy nou lus is vir ’n lekker lag, ’n saamsing-oomblik of ’n bietjie inspirasie om jou lewe op te kikker — hierdie is ’n vertoning wat jy nie wil misloop nie!

Via quicket.co.za