Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
Kom geniet ’n onvergeetlike dag saam met RAAF, gevul met fantastiese musiek, heerlike kos wat by die Urth restuarant aankoop kan word, en Raafontuur wyn saam met 'n kontantkroeg. Bring jou familie en vriende en kom vier die begin van die feestyd saam met ons in ’n lieflike Sondag middag atmosfeer waar goeie musiek en lekker saamkuier die botoon voer.
Die vertoning sal binnehuis gebeur so geen sonskerm is nodig,, maar geniet die tyd buite op Urth se lieflike grasperk voor die vertoning en bestel kos en drankies om die middag net nog 'n bietjie uit te rek met kwaliteit tyd!
Urth Restuarant ure vir kosbestellings voor die vertoning: 09h00- 15h00Deure open amptelik: 12h00 vir samesyn en wyn voor die vertoning RAAF vertoning 14h00
Ons sien julle in Bloemfontein vir RAAF se laaste konsert in Bloemfontein vir die jaar 2026.
Kan nie wag nie!
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
RAAF tree op by Urth in Bloemfontein op 'n Sondagmiddag. Dit is RAAF se laaste konsert in Bloemfontein vir 2026. Die vertoning is binnenshuis. Kos kan by die Urth-restaurant gekoop word, en daar is Raafontuur-wyn en 'n kontantkroeg. Kosbestellings is van 09h00 tot 15h00, deure open om 12h00 en die vertoning begin om 14h00.