Witsand Boothengel Musiekfees 2026
Friday, December 18, 2026 · 8:00 PMWitsand Hengelklub - Angling Club · Witsand
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Witsand Boothengelklub Musiekfees 2026
Kom geniet ’n onvergeetlike somermusiekfees by die pragtige Witsand Boothengelklub tydens 2026 se Desember vakansie. Hierdie Desember bring ons vyf ongelooflike kunstenaars om jonk en oud te vermaak.
Optredes begin elke aand om 20;00
Program:18 Desember – Ivan van der Merwe19 Desember – Blackie Swart29 Desember – Gerhard Steyn30 Desember – Burger le Roux31 Desember – Armand Steenkamp (Oujaarsaand – Beperkte kaartjies)
Kom kuier saam, geniet heerlike kos en drankies, en beleef die musiekfees wat Witsand se somer behoorlik aan die brand gaan steek!Witsand Boothengelklub – Waar die see, musiek en lekker kuier mekaar ontmoet!