JBAY ROCKS presents SNOTKOP
Wednesday, December 30, 2026 · 6:00 PMJolly Dolphin
Tickets from
ZAR 250
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Waar is Tina? Want as dit lyk soos vakansie, dan is dit tyd om te dans! Jbay Rocks is trots om Snotkop op ons stage by Jolly Dolphin vir Jbay Rocks te kan he. Hier kom n groot gedans en n GROOT JOL! Konsert Informasie: Deure Oop: 6nm Resident DJ: 7nm - 8nm Snotkop: 8nm - 9nm Resident DJ: 9nm - 12vm Onder 18's: Hierdie show is n familie konsert en dit beteken dat onder-18's welkom is, maar slegs met ouer toesig. Dit beteken ma en/of pa. Webtuiste : jbayrocks.co.za