Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
JBAY ROCKS presents Riaan Benade
Festivals

JBAY ROCKS presents Riaan Benade

Tuesday, December 22, 2026 · 6:00 PMJolly Dolphin

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Ticket sales are currently unavailable.

Line-up

Description

Riaan Benade en sy bende is weer terug by Jbay Rocks te kry. Laas jaar se show was nou net een maal ongelooflijk en ons kan nie wag nie! Het julle al n bietjie geluister na Yippee-Ki-Yay met Appel, Bok en Ricus? Dis so n cool song. Gaan luister n bietjie, want miskien sien julle dit tydens sy show. Mens weet nooit. :) Kry jullie kaartjies vinnig, want die show gaan uitverkoop! Deure Oop: 18:00 Line Up: 19:00 - 20:00 Resident DJ 20:00 - 21:00 Riaan Benade 21:00 - 24:00 Resident DJ Webtuiste: jbayrocks.co.za

Where

Jolly Dolphin

30 Diaz Road Jeffreys bay

See all events at this venue