Spoegwolf live in George
Saturday, December 19, 2026 · 8:00 PMGeorge Civic Centre · George
Tickets from
ZAR 300
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Spoegwolf live in George
Spoegwolf is an Afrikaans rock band from Paarl, South Africa, founded in 2012. The group consists of Moskou du Toit (drums, percussion) Chris von Wielligh (guitar, piano), Albert van der Merwe (bass guitar, vocals, rap), and Danie du Toit (vocals, guitar).
Spoegwolf is 'n Afrikaanse rock band van die Paarl wat in 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar, sang, rymklets) en Danie du Toit (sang, kitaar, klavier). Van hulle treffers is Loerie, Lenie Blou, Bittermaan en Somerset-Wes.
Spoegwolf het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaanse musiekgroep te wees om die nommer een plek op die Apple Music treffersparade in Suid Afrika te beklee.
Voorprogram: Word binnekort bekendgestel!
Where
George Civic Centre71 York St, Dormehls Drift, George, 6529, South Africa, George
See all events at this venue