Arts and culture
André Schwartz & Jan Celliers Kore - Any Dream Will Do
Saturday, October 31, 2026 · 5:00 PMJan Celliers · Johannesburg
View original siteFrom ZAR 160
Tickets from
ZAR 160
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
‘n Pragtige aand saam met die talentvolle Andre Schwartz. Hy neem ons op ‘n reis saam met Andrew Lloyd Webber en beide die junior en senior kore van Jan Celliers het die voorreg o ook saam met hierdie legende op te tree.
Saterdag 31 OktoberVertoning begin om 18:00 in die Skoolsaal Verkope sluit 30 Oktober R160 per persoon Kom geniet jou verversings voor die vertoning, al fresco-styl in die “Draai-Sirkel-Café”Wyn, water en koeldrank te koop asook heerlike pizza van Pronto PiazzaSien jou daar!
Where
Jan CelliersLower Park Dr, Parkwood, Johannesburg, 2193, South Africa, Johannesburg
See all events at this venue