Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Vier Valentynsdag saam met Rocco de Villiers by Picanha Nigel! Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, romanse en heerlike kos! Rocco de Villiers – Valentynsvertoning Saterdag, 13 Februarie 2027 19:00 Picanha Events Venue, Nigel Slegs R180 per persoon!Geniet ’n aand van pragtige musiek, ’n romantiese atmosfeer en heerlike Picanha-spyskaarte. Bespreek nou jou plek! www.picanha.co.za/events WhatsApp: 011 814 7104 Vier die liefde. Beleef die musiek. Skep herinneringe by Picanha!