Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
WiW Connect 2026 | Ruve Erasmus ????
Maak jou hart gereed vir ’n aand van inspirerende woorde, kragtige aanbidding en ’n boodskap wat jou nader aan God bring! Kom beleef ’n besonderse aand saam met Ruve Erasmus, waar sy ons deur sang en die Woord gaan bedien.
?? 29 November 2026?? 18:00?? Woord in Waarheid, Mosselbaai??? R50 per persoon
Moenie dit misloop nie! Nooi jou vriende, bring jou familie en kom wees deel van ’n aand wat jou geloof kan versterk en jou hart kan aanraak.
Almal is welkom! ??
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
WiW Connect 2026 met Ruve Erasmus: 'n aand van inspirerende woorde, aanbidding en 'n boodskap uit die Woord, waar sy deur sang en die Woord sal bedien. 29 November 2026 om 18:00 by Woord in Waarheid, Mosselbaai. R50 per persoon. Almal is welkom.