JUAN BOUCHER @ Stables Eatery & Bar Stilbaai
Sunday, December 27, 2026 · 6:00 PMThe Stables · Still Bay
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
*Unreserved seating - First come First Serve*Outdoor Setting - Bring Hats & Sunscreen*People are allowed to bring camping chairs for the grass seating.*No own Coolers/Drinks/Food (Venue will have Food/Drinks available)*No firearms/Drugs*No umbrella/gazebos will be open Before/During performance
Juan Boucher is hierdie jaar weer terug in Stilbaai op massiewe aanvraag! Sien julle by Stables Eatery & Bar op 27 Desember 2026.
Met sy splinternuwe album en jongste treffer, “In Die Kombuis”, wat reeds besig is om ranglyste op radiostasies en aanlynstromingsdienste regoor die land te klim, bring Juan van sy opregste werk nóg na die verhoog. Songs oor die mooi en chaos van die lewe, liefde en gesin, wat ons herinner om mekaar net weer stywer vas te hou, ongeag wat die lewe bring.
Kom kuier saam en beleef die een en enigste Juan Boucher met sy splinternuwe album regstreeks!
Kaartjies beloop R295pp Volwassenes. Alle ouderdomme welkom en kinders onder 8-jaar is gratis.15h00: Deure maak oop18h00: JUAN BOUCHER Vertoning begin
Enige navrae kontak die venue direk - Annemarie: +27 76 073 3694 of Martin: +27 60 794 6460