Tickets from
ZAR 300
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Ticket sales are currently unavailable.
Line-up
Description
Wie het al geluister na Hemel op Tafelberg, saam met oom Kurt Darren? Dis n amazing enkelsnit. Hier is jou kans om van hulle liedjes live te hoor! Dan is daar Water en Weerlig! Hierdie 8 snit album tref al die feels. Die Spoegwolf aand was laasjaar toet-en-taal uitverkoop. So...Al wat ons kan sê is spring :) Event Details Doors Open - 8pm Resident DJ - 8pm - 10pm Spoegwolf - 10pm Resident DJ - 11pm - 12pm Onder 18's Geen onder 18's word vir hierdie show toegelaat nie.