Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
FOKOFPOLISIEKAR live at SOGNAGE (JOHANNESBURG)
Music

FOKOFPOLISIEKAR live at SOGNAGE (JOHANNESBURG)

Saturday, February 13, 2027 · 7:00 PMSognage · Johannesburg

View original siteFrom ZAR 300

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

10 jaar van SELFMEDIKASIE!
Dit is tyd om 10 jaar van Selfmedikasie te vier — die bekroonde album wat onder andere ons grootste hit, “Komma”, bevat.Verwag ’n monster van ’n setlist met 20 songs, waarvan baie vanaf Selfmedikasie gaan wees.
Selfmedikasie is vir ons ’n baie spesiale album, want die maak daarvan was ’n spanpoging. Ons het die songs geskryf, maar julle het gehelp om die album moontlik te maak. Meer as R1 miljoen was ingesamel om die album op te neem.
Die show gaan ’n nostalgiese reis terug wees na ’n pre-COVID tyd. ’n Tyd toe Fokof vir nege jaar geen EP of album uitgereik het nie. ’n Tyd toe julle gehelp het om Fokof uit die stilte te ruk en weer die studio in te vaar om ’n meesterstuk te maak.
Moet dit nie mis nie!

Via quicket.co.za

Where

Sognage

304 Tungsten Rd, Strydompark, Johannesburg, 2169, South Africa, Johannesburg

See all events at this venue