Mel die Storieverteller - Internet Sensasie
Saturday, February 27, 2027 · 7:00 PMNational Theatre of Namibia, Windhoek
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie Mel die Storieverteller in lewende lywe op ’n verhoog lyk. Nou stroom gehore na haar vertonings, want Mel is skreeusnaaks in die regte lewe ook – vir mans én vroue. In haar derde komiese een-vrou-vertoning, Internet Sensasie, ontdek gehore dat Mel nou ook kan sing! Mel deel eerstehandse stories uit die elektroniese oerwoud: Oom Riekert se groot fout, ’n beplande vuisgeveg by KuduKraal, hoe Mel die Storieverteller ontstaan het en die vreemde siekte op haar voorkop. Vars, onverwags en bleddie belaglik – alles glo waar, want Facebook sê so!
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Internet Sensasie is die derde komiese een-vrou-vertoning van internetsensasie Mel die Storieverteller, waarin sy ook sing. Mel deel eerstehandse stories uit die elektroniese oerwoud, onder meer oor Oom Riekert se groot fout, 'n beplande vuisgeveg by KuduKraal, hoe Mel die Storieverteller ontstaan het en die vreemde siekte op haar voorkop. Aangebied by die National Theatre of Namibia, Windhoek.