Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Kom vind jou plek by DF!
Woon ons opedag by en sien wat ons bied – 'n plek vir almal om hulself te vind, te word en te wees!
Bespreek asb. 'n kaartjie vir elke persoon wat die geleentheid bywoon. (Dit sluit graad 6/7-leerder, mamma en/of pappa, boeties en sussies in.)
Ons het 2 sessies vir ons opedag.
Groep 1 - Bespreek jou kaartjies vir 16:00.16:00 – Ons ontmoet mekaar by die pawiljoen en 'n begeleide skooltoer (sport- en kultuuraktiwiteite word hierby ingesluit) vind plaas. 18:00 – Ouers kom in die aktiwiteitsentrum bymekaar vir die inligtingsessie.18:00 – Leerders is in die saal.18:45 - Leerders en ouers wat sessie 1 bygewoon het kan kom saam koffie drink en verdaag.
OF
Groep 2 - Bespreek jou kaartjies vir 18:00.18:00 – Ouers kom in die aktiwiteitsentrum bymekaar vir die inligtingsessie. 18:00 – Leerders is in die saal. 18:45 – Na afloop van die inligtingsessie in die sentrum, vind 'n begeleide skooltoer (sport- kultuuraktiwiteite word hierby ingesluit) plaas vir groep 2.21:00 - Leerders en ouers wat sessie 2 bygewoon het kan kom saam koffie drink en verdaag.
Jy bespreek slegs kaartjies vir 1 tydgleuf.
Kom vind jou plek by DF!