Family
Hoër Landbouskool Boland Opedag 2027
Monday, February 1, 2027 · 5:20 PMHoër Landbouskool Boland · Windmeul
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Die Hoër Landbouskool Boland is een van die toonaangewende en leidende opvoedkundige instellings in die Wes-Kaap, waar die normale akademiese kurrikulum aangevul kan word met gespesialiseerde landbou-opleiding. Ter ondersteuning van die onderrig- en opvoedingsprogram word ‘n gebalanseerde buite-kurrikulêre program van hoogstaande gehalte aangebied.
Elke seun in ons skool gaan tuis in Huis Nico Malan.
Hier leef 400 seuns soos broers op 'n plaas waar hulle skoolgaan en sport beoefen.