Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
JBAY ROCKS presents GString en Die Piesangskille
Festivals

JBAY ROCKS presents GString en Die Piesangskille

Monday, December 21, 2026 · 8:00 PMJolly Dolphin

View original siteFrom ZAR 250

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Line-up

Description

Oh my wêreld! Hierdie lineup maak ons baie bly. Dit beteken net Afrikaans is GROOT en die toekoms is blink vir Afrikaanse musiek. Gstring en Piesangskille is nou letterlik Indie Rock maar in Afrikaans. Olivia, jy gaan zekerlijk dink jy luister vir Milky Chance. Kenia en nog meer. Dan Inge en Diepseeduiker! Die Skille gaan die aan lekker inwy en dit is verseker! Event Details Doors Open - 8pm Resident DJ - 8pm - 9pm Die Piesangskille - 9pm Gstring - 10pm Resident DJ - 11pm - 12am Onder 18's Geen onder 18's word vir hierdie show toegelaat nie.

Where

Jolly Dolphin

30 Diaz Road Jeffreys bay

See all events at this venue