Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
JBAY ROCKS presents Brendan Peyper en Chris Steyn
Festivals

JBAY ROCKS presents Brendan Peyper en Chris Steyn

Saturday, December 26, 2026 · 6:00 PMJolly Dolphin

View original siteFrom ZAR 250

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Line-up

Description

Read more

Ons is verskriklik opgewonde dat ons hierdie dag, die dag wat die ou Boxing Day (Day of Goodwill) was, vir julle n line up kan gee wat ietsie nuut gaan wees vir die hele familie. Nuwe exciting talentvolle kunstenaars. Yes dis Brendan Peyper en Chris Steyn! Die aand gaan ingewy word deur Chris Steyn, wenner van Die Kontrak seisoen 3. Hy het vinnig sy plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig met sy rasperstem, onmiskenbare plakkies en natuurlike sjarme. Hierdie oud-Affie is bezig om a GROOT pad te loop. Sy debuutalbum, Helemal, het die Afrikaanse musiekliefhebbers betower en het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys bereik. Die album bevat selfgeskrewe treffers en gunstelinge soos “Kom en lê my neer,” “Gee die hond wind,” en “By Jou” saam met sy Kontrak-mentor Demi Lee Moore. Brendan Peyper het groot naam gemaak het met sy eerste treffer “Stop, Wag, Bly nog ‘n Bietjie. Daarna volg ‘n rits Goue- en Dubbel Platinum treffers soos “Meisies Soos Jy”, “Toer Om Die Vloer”, “Moegdans”, “Madelein” en “Kyk” Konsert Informasie: Deure Oop: 6nm Christ Steyn: 7nm - 8nm Bok van Blerk: 8nm - 9nm Resident DJ: 9nm - 12vm Onder 18's: Hierdie show is n familie konsert en dit beteken dat onder-18's welkom is, maar slegs met ouerlike toesig. Dit beteken ma en/of pa. Webtuiste : jbayrocks.co.za

Where

Jolly Dolphin

30 Diaz Road Jeffreys bay

See all events at this venue