Back to events

Arts and culture
Beste van alle tye
Saturday, October 3, 2026 · 1:00 PMHMS Bloemhof-skoolsaal · Stellenbosch
Description
FRINGE Met Christie van Niekerk, Ané Koegelenberg ’n Satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Die stuk ontleed die politieke, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/“Afrikaners”/Afrikaanssprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en ’n voorliefde vir die akuut – niks hier is heilig (of veilig) nie. ’n Karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë. Beste van alle tye is met die Kanna vir beste komedie bekroon by vanjaar se KKNK. Vervaardiger en verhoogbestuur Jeandré Charl HammondRegisseurs en skrywers Christie van Niekerk, Ané Koegelenberg