Skip to content
360expPublic beta
Log in
Bibi - ASPRIS
Other

Bibi - ASPRIS

Sunday, November 8, 2026 · 3:00 PMAfriForum Teater · Pretoria

View original siteFrom ZAR 200

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Bibi se eenvrouvertoning ASPRIS sien die lig by AfriForum Teater. Met eerlike stories, humor en musiek neem Bibi jou op ’n reis van selfontdekking en aanvaarding. Soos haar nuwe enkelsnit sê: “Jy gaan moet wees wie jy is. ASPRIS net wie jy is.” In hierdie komiese en opregte vertoning kan elke gehoorlid hulself in die stories herken, saam lag én iets waardevols huis toe neem. Kom kyk, kom luister en ontdek die les van om onapologeties ASPRIS leef.

Where

AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria

See all events at this venue