Jak de Priester @ Lus vir Lawley, Waterkloof.
Wednesday, December 2, 2026 · 9:00 PMLus vir Lawley · Pretoria
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
NOU OOP VIR BESPREKING:
Lus vir Lawley bied aan: Jak de Priester met 'n knippie Kersfees.
Hierdie jaar op 'n heeltemal nuwe noot is ons bevoorreg om vir Jak de Priester saam met die liggies in Lawleystraat te verwelkom. Moet dit nie mis nie.
Kom wees deel van hierdie baie rare en spesiale "dakstoep" geleentheid.
Beperkte plekke. Bespreek gou!
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Lus vir Lawley in Waterkloof, Pretoria, bied aan: Jak de Priester met 'n knippie Kersfees. 'n Spesiale "dakstoep" geleentheid saam met die liggies in Lawleystraat. Nou oop vir bespreking; beperkte plekke.