Back to events

Other
Frank Opperman - Reunie
Thursday, March 18, 2027 · 7:00 PMVredelust Ouditorium,Bellville, Cape Town
Description
Stel jou ‘n skoolreünie voor waar elkeen ‘n spreekbeurt voor die mikrofoon kry en in ‘n hanswors verander! Dit is dieselfde skoolsaal, maar dit is 44 jaar later vir die 1980-matriekgroep. Ja, dit is tyd vir hul 40 jaar-reünie, maar weens die Covid-pandemie kan hulle dit eers 4 jaar later hou. Aand van vertoning: Ingang by Duminy Straat word op die aand gebruik. Geen verversings sal te koop of toegelaat wees nie, kom geniet die aand in teater styl in 'n rustige en wonderlike ouditorium. Kom lag saam en vind dalk ietsie dieper in die vertoning.