Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
MJ Nel – Sitkamer Sessies | Paarl
Regte musiek. Regte mense.
Op 28 November maak ons die deure oop van ‘n pragtige sitkamer in die Paarl vir ‘n intieme, akoestiese aand met MJ Nel.
'n Splinternuwe, oorspronklike set musiek, waarvan baie nog nêrens anders gehoor is nie. Dit is die soort aand waar jy die stories agter die liedjies hoor en naby genoeg sit om elke noot te voel.
Plek is baie beperk, so moenie te lank wag nie.
Datum: Saterdag, 28 November 2026Tyd: 18:00Waar: 34B Main Road, PaarlB.Y.O.B. Bring jou eie drinkgoed saam.
Kaartjies: Beperk, slegs via Quicket
In samewerking met die FAK – tuiste. trots. toekoms.
Sien jou in die sitkamer.
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Intieme, akoestiese aand met MJ Nel in 'n sitkamer in die Paarl op Saterdag 28 November 2026 om 18:00 by 34B Main Road. MJ Nel speel 'n splinternuwe, oorspronklike set musiek en vertel die stories agter die liedjies. Plek is baie beperk. B.Y.O.B. Kaartjies is slegs via Quicket beskikbaar. Aangebied in samewerking met die FAK.