Skip to content
360expPublic beta
Log in
Music

Kerskonsert 2026 NG Universiteitsoord

Wednesday, November 25, 2026 · 6:30 PMNederduitse Gereformeerde Kerk - Universiteitsoord · Pretoria

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

NG Universiteitsoord se Kerskonsert bring vyf verskillende musikale kleure byeen: die warm klanke van ’n strykkwartet, die feestelike trompet, asook die besondere kombinasie van sopraan- en tenoorstemme – alles saam met ons majestueuse pyporrel.Die gehoor kan uitsien na aangrypende solowerke, intieme kamermusiek en feestelike ensemblewerke waarin die verskillende instrumente en stemme saamklink.
Musici sluit in:Serendipity StrykkwartetAlex Urban – trompetMarina Botha-Spies – sopraanTinus Spies – tenoorIsabelle van Rensburg – orrel
Kom geniet ’n besondere musikale ervaring wat die vreugde, vrede en verwondering van die Kerstyd vier. ’n Fees van klank en Kersmusiek vir die hele gesin!

Via quicket.co.za