JBAY ROCKS presents Jack Parow en Droomsindroom
Wednesday, December 23, 2026 · 8:00 PMJolly Dolphin
Tickets from
ZAR 250
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Is Ja!!!, dis weer tod vir die Koning van Zef Afrika by Jbay Rocks hierdie jaar. Laas jaar was n toetale opskop uit die boonste rakke! Die Rap-Koning word ge-join deur Droomsindroom! Ons gaan GROOT! Ons wag al lank vir n gap vir die twee, en is seker dit gaan n lekker show wees. Deure Oop: 19:00 Line Up: 20:00 - 21:00 Resident DJ 21:00 - 22:00 Droomsindroom 22:00 - 23:00 Jack Parow 23:00 - 24:00 Resident DJ Webtuiste: jbayrocks.co.za