Hoërskool Stellenbosch Opedag - Woensdag, 17 Februarie 2027
Wednesday, February 17, 2027 · 3:00 PMHoërskool Stellenbosch · Stellenbosch
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Besoek ons skool tydens een van die volgende tydgleuwe:
17 Februarie 2027 - Sessie 1: 15:00 - 17:0017 Februarie 2027 - Sessie 2: 18:00 - 20:00
Belangrik:
Besprekings vir een van die twee sessies is noodsaaklik.Geen addissionele besprekings nodig vir koshuisbesoeke nie. Besoeke aan koshuis na afloop van elke sessie.Bywoning is slegs beskikbaar in die tydgleuf wat u gekies het.Die opedag is eksklusief vir die ouers en voornemende graad 8-leerders as gevolg van beperkte plek.Ouers en leerders se kaartjies word apart bespreek. Maak seker u bespreek vir albei.Stel u Quicket-kaartjie ten toon by die hek wanneer u arriveer.Besoek gerus ons koffiewinkel by die padelbane vir 'n koffie en ligte etes.
Ons sien daarna uit om u te ontmoet.
Vriendelike HSS-groete