Skip to content
360expPublic beta
Log in
Other

Krismis van Map Jacobs

Wednesday, May 12, 2027 · 10:30 AMArtscape, Theatre, Cape Town

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

‘n Gevreesde bendeleier word na sewe jaar op parool uit die tronk vrygelaat. Almal wonder nou of Map verander het en of hy steeds die ou Map is. Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings uit die Kaap na die Vlakte. Dit kyk na die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het en gee ‘n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hulle lief en leed en die desperate hunkering na ‘n beter bestaan. Krismis van Map Jacobs tas aan sosiale kwessies soos werkloosheid en armoede aan, wat hedendaags nog steeds van belang is, asook aan die soeke na identiteit en vergifnis. Krismis van Map Jacobs fokus ook op die letsels wat Apartheid op die Kaapse Bruin gemeenskap gelaat het. Duration: 90min; no interval Age restriction: no u5 Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Via webtickets.co.za