Mega Club'26 - Mosselbaai (Main season)
Saturday, December 26, 2026 · 8:00 PMLangeberg Mall (Underground parking lot) - Mosselbaai
Tickets from
ZAR 150
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
KAARTJIES KAN VRYLIK GEKOOP WORD DEUR ENIGE PERSOON MET DIE INTENSIE VIR DIE GEBRUIK/REGISTRASIE VAN DIE KAARTJIE DEUR 'N KLIENT WAT VOLDOEN AAN DIE OUDERDOM VEREISTES VAN 18+ (ONS TERME IS BAIE DUIDELIK) ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Die bekende "pop-up" Mega Club wat gedurende Matriekbaai plaasvind gaan nou terug kom vir "Main season" vanaf 26-31 Des'26 na Mosselbaai met 'n nuwe NYE vir 2026. Mega Club sal oop wees vir 18+ gedurende "hoof seisoen / main season" om kaartjies te koop. Daar sal nie net DJ's wees soos Matriekbaai nie maar ook van die beste A-lys SA rappers. Lineup: 31 Des (Donderdag) - Van Pletzen, Locnville, Chunda Munki en Advent 30 Des (Woensdag) - Loufi en Vimo 29 Des (Dinsdag) - Early B en Cinimin 28 Des (Maandag) - Jack Parow 27 Des (Sondag) - CLOSED 26 Des (Saterdag) - Timo ODV en Biggy ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Geen minderjarige klient sal toegang gegee word onder enige omstandighede nie! (Ons terme is BAIE duidelik) -------------------------------------------------------------------------- HOU ONS INSTAGRAM DOP VIR DIE NUUTSTE INLIGTING> @megaclubsa --------------------------------------------------------------------------
Where
Langeberg Mall (Underground parking lot) - MosselbaaiMosselbaai - Langeberg Mall
See all events at this venue