Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Music

Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Friday, November 13, 2026 · 8:00 PMKapstadt Brauhaus Durbanville · Cape Town

View original siteFrom ZAR 250

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville.
Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, groot treffers en daardie unieke Riaan Benade-energie!Riaan Benade is terug op die verhoog en hierdie is een show wat jy beslis nie wil misloop nie! Sing saam met jou gunstelinge, kuier saam met vriende en geniet ’n aand wat gewaarborg is om die dak te lig!

Where

Kapstadt Brauhaus Durbanville

Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Town

See all events at this venue