Kaas Kween presents "Commit to the bit" - Infusion Durbanville
Tue, Oct 13 · 7:30 PM GMT+2
Kapstadt Brauhaus Durbanville · Cape Town
Free
Thursday, October 22, 2026 · 8:00 PMKapstadt Brauhaus Durbanville · Cape Town
Tickets from
ZAR 250
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand!
Brendan Peyper bring sy band en unieke styl en ongelooflike verhoogenergie na die verhoog vir 'n vertoning wat jy beslis nie wil misloop nie. Verwag ’n aand propvol lekker musiek, groot energie, sing-saam oomblikke en daardie atmosfeer wat jou sommer dadelik op jou voete laat spring!
Belangrike informasie:Sodra jou kaartjie gekoop is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville. Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00. Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.
Where
Kapstadt Brauhaus DurbanvilleHeritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Town
See all events at this venueTue, Oct 13 · 7:30 PM GMT+2
Kapstadt Brauhaus Durbanville · Cape Town
Free
Fri, Nov 13 · 8:00 PM GMT+2
Kapstadt Brauhaus Durbanville · Cape Town
ZAR 250