Community
Jingle Ballz with 'Timothy Kieswetter"
Tuesday, December 15, 2026 · 6:00 PMDiaz Hotel & Resort · Mossel Bay
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol lag, musiek en Kersfeespret by JINGLE BALLZ met Timothy Kieswetter! Kom geniet ’n feestelike aand saam met ons by Diaz Hotel & Resort en skop die vakansieseisoen behoorlik af!
Datum: 15 Desember 2026Plek: Diaz Hotel & Resort – Pero Diaz HallTyd: 18:00
KAARTJIEPRYSE: R250 per persoon R2 000 vir ’n tafel van 10!
Kry jou kaartjies NOU op Quicket!Moenie uitmis op hierdie fantastiese feestelike aand nie – bring jou vriende, familie en kollegas saam vir ’n aand om te onthou!