Eerste vir Alles met Frank Opperman & Margit Meyer-Rödenbeck
Friday, February 26, 2027 · 7:00 PMWynand Mouton Theatre, 205 Nelson Mandela Dr, Park West, Bloemfontein
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
’n Romantiese Komedie met Frank Opperman en Margit Meyer-Rodenbeck Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie. Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ‘n honderd jaar saam? Adam en Eva het vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil. Age restriction: No u13's
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
’n Romantiese komedie met Frank Opperman en Margit Meyer-Rödenbeck in die Wynand Mouton-teater, Bloemfontein. Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik, liefde, kinders en huishou, en of hulle kans sien vir nog ’n honderd jaar saam noudat die laatlammetjie die huis verlaat het. Geen kinders onder 13 nie.
Detected participants: Frank Opperman, Margit Meyer-Rödenbeck