Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
JBAY ROCKS present Die Heuwels Fantasties en Van Pletzen
Festivals

JBAY ROCKS present Die Heuwels Fantasties en Van Pletzen

Sunday, December 27, 2026 · 6:00 PMJolly Dolphin

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Ticket sales are currently unavailable.

Line-up

Description

Read more

Die Heuwels Fantasties het hierdie jaar weer hulle eie aan, maar hulle word gejoind met niemand anders as Van Pletzen. Die aand sail begin met Van Pletzen en met albums Benaaihilism, Om lig te maak en Enter The Grootness kan ons julle verseker dat dit n kleurvolle show gaan wees. Dan die main kunstenaar van die show, Die Heuwels Fantasties. Hulle lewer altijd n fenomenale show en ons kan nie wag om die Heuwels weer by Jbay Rocks te he. Dink net "Nie More Die, Nou" , "Elsie", "Pille Vir Kersfees", "Shangrila" en soveel meer. Tema: Ons gaan n tema he hierdie aand, en soos die White Party gaan daar n dresscode wees :) ons laat weet julle binnenkort. Event Details Doors Open - 8pm Resident DJ - 8pm - 9pm Van Pletzen - 9pm Die Heuwels Fantasties - 10pm Resident DJ - 11pm - 12am 1 Onder 18's Geen onder 18's word vir hierdie show toegelaat nie.

Where

Jolly Dolphin

30 Diaz Road Jeffreys bay

See all events at this venue