Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
André & Tiaan - Vat My Saam
Music

André & Tiaan - Vat My Saam

Saturday, March 6, 2027 · 7:00 PMOu Skip Holiday Resort · Cape Town

View original siteFrom ZAR 100

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

André Huysamen en Tiaan Grundling bring hul gewilde “Vat My Saam”-produksie na die Ou Skip Holiday Resort in Melkbosstrand op 6 Maart 2027!
Datum: Saterdag, 6 Maart 2027Tyd: 19:00 – 00:00Plek: Ou Skip Holiday Resort, 1 Ou Skipweg, Melkbosstrand, Wes-Kaap, Suid-Afrika, 7441Kaartjies: R100 per persoonBesprekings: https://www.quicket.co.za/events/379665-andr-tiaan-vat-my-saam/
Let wel: Quicket se addisionele besprekingsfooi van R13.14 per kaartjie is van toepassing!
Hierdie spesiale vertoning word gekombineer met ’n heerlike mandjiedans, so stof jou dansskoene af en maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek, dans en lekker kuier.
Sing en sokkie saam op gunsteling treffers soos “Rooiwynlippe”, “Sakkie van Hentiesbaai”, “Son, See & Soen”, “Klop-Klop”, “Vat My Saam” en vele meer.
Bring gerus jou eie eet- en drinkgoed saam en kom geniet ’n aand vol goeie musiek, lekker mense en onvergeetlike herinneringe saam met ons.
Verblyfbesprekings kan direk by Ou Skip Holiday Resort gemaak word. Kontak hulle gerus by +27 (0) 21 553 2058 of stuur 'n e-pos na [email protected].
Besoek hul webtuiste by https://www.ouskip.co.za om meer te lees oor die verskillende akkommodasie-opsies wat beskikbaar is en jou verblyf betyds te bespreek.

Where

Ou Skip Holiday Resort

1 Ou Skip St, Melkbosstrand, Cape Town, 7437, South Africa, Cape Town

See all events at this venue