Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Music

Lourensford - Somerset Wes

Saturday, December 5, 2026 · 6:30 PMLourensford · Cape Town

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

Lourensford lê aan die voet van die Helderberge, 'n besonderse plek.
Hierdie is die 5de keer wat ek my musiek teen die hange van hierdie berge kan laat eggo, en ek ag dit as 'n buitengewone voorreg om dit saam met julle te kan beleef.
Dit gaan soos altyd ‘n spesiale ervaring saam met julle wees. Ek bring uitstekende musikante saam met my, en beplan om julle mee te voer na al die mooi en vry plekke binne jou.
Kom WEES saam by Lourensford
Hekke open 17:00, daar is allerhande lekker kosse te koop, en natuurlik net die beste wyn wat Lourensford het om te bied.(Ongelukkig word geen Piekniek-mandjies toegelaat nie)
Bring jou piekniek-kombers en stoele
Daar is NET 300 kaartjies, en jy kan kies wat jy wil betaal tussen R150 (vir kinders tussen 7 - 12) volwassennes R250 en R300.Hierdie kaartjies is almal presies dieselfde, maar as jy voel jy wil meer betaal vir jou kaartjie omdat jy goeie musiek geniet, kan jy nou kies om dit te doen.
*kinders onder 6 is gratis en baie welkom!
En dan, die belangrikste: die SHOW BEGIN 19:00.

Additional insights

AI generated

Automatic suggestions kept separate from the organizer's official information.

Musiekkonsert by Lourensford aan die voet van die Helderberge, die kunstenaar se 5de optrede daar, saam met musikante. Hekke open 17:00, show begin 19:00. Kos en Lourensford-wyn te koop; geen piekniekmandjies toegelaat nie, bring kombers en stoele. Slegs 300 kaartjies: R150 (kinders 7-12), volwassenes R250 of R300. Kinders onder 6 gratis.

MusicConcertsOutdoorFamily

Via quicket.co.za