
Namakwalande se Langarm Jol met Real Beats Live
Saturday, November 28, 2026 · 7:00 PMMatroosfontein Civic Hall, Cape Town
Description
Namakwalande se Langarm Jol met Real Beats Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, dans, nostalgie en egte Namakwa-gees wanneer Real Beats Live Band Kaapstad aan die brand kom speel! Namakwalande se Langarm Jol bring ons mense bymekaar vir ’n behoorlike kuier — die soort aand waar die musiek bekend klink, die dansvloer vol bly en mense van oral uit Namakwaland weer saam kan lag, kuier en langarm dans. Verwag ’n energieke live performance deur Real Beats, met musiek wat jou laat terugdink aan huis, familie, goeie tye en daardie unieke Namakwa-kuier waarvoor ons mense bekend is. Of jy nou van Springbok, Steinkopf, Okiep, Nababeep, Port Nolloth, Alexander Bay, Kleinzee & Kamieskroon