Skip to content
360expPublic beta
Log in
Performing arts

Juan Boucher

Wednesday, December 16, 2026 · 8:30 PM30 Diaz Rd · Jeffreys Bay

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

JUAN BOUCHER LIVE – NUWE MUSIEK IN MY KOMBUIS!
Maak reg vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, lekker kuier en ongelooflike energie!
Op 16 Desember bring Juan Boucher sy musiek, passie en talent na die verhoog vir ’n spesiale vertoning van Nuwe Musiek in My Kombuis.
Kom sing saam, geniet die atmosfeer en maak herinneringe saam met vriende en familie.
Lewendige musiekJuan Boucher’n Aand vol lekker musiek en kuier
Datum: 16 Desember
Moenie hierdie een misloop nie! Kom wees deel van die musiek en die magie.
#JuanBoucher #NuweMusiekInMyKombuis #16Desember #LiveMusic #AfrikaanseMusiek

Via quicket.co.za