Skip to content
360expPublic beta
Log in

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Line-up

Description

Read more

AFRKAANS Met Frank Opperman Deur Dana Snyman Regisseur en beligtingsontwerp De Klerk Oelofse Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer. Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie. Genre; Comedy, Drama Age Restriction: 13 up Search Word: Reunie Genre: Drama Age Restriction: 13+

Additional insights

AI generated

Automatic suggestions kept separate from the organizer's official information.

Afrikaanse toneelstuk met Frank Opperman, deur Dana Snyman, geregisseer deur De Klerk Oelofse. Dieselfde skoolsaal, 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op terwyl klasmaats hul sê sê, en hulle konfronteer 'n tragedie uit die verlede. Komedie en drama. Ouderdomsbeperking: 13+.

Performing artsTheaterComedy

Via webtickets.co.za