Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Kristi Steyn: As die mooi aan ons haak
Music

Kristi Steyn: As die mooi aan ons haak

Saturday, October 3, 2026 · 7:00 PMPaul Roos-teater · Stellenbosch

Description

Met Kristi Steyn (sang), Christian van Zyl (klavier), Krayno Lategan (tjello) As die mooi aan ons haak is ’n ode aan die stories wat ’n mens vorm. Dié produksie, met sy unieke jazz- en big band-klank, ondersoek kreatiwiteit, inspirasie en die mens se behoefte om te skep. Saam met haar oorspronklike musiek, begelei deur klavier en tjello, verweef Kristi stories en gedigte om stukkies van haarself weg te gee sodat die gehoor hulself daarin kan vind. Dit is nie net die lelik wat ’n mens vorm nie, maar ook die mooi wat aan jou haak.